Welkom!
Ons is 'n gemeente wat mal is oor Londen, Canada Water en al die verskillende mense hier.
Kom maak gerus 'n draai op Sondae aande om 18h30 en kom kyk wat ons doen.
Ons het ook 'n hele klomp planne vir 2010, so as jy meer wil weet - kry gerus 'n kalender by die info toonbank, of blaai deur ons Google kalender hier.
Dit sal lekker wees om jou te ontmoet.
Groete
Kruger
|