|
Gemeubileerde enkel kamer beskikbaar vir 6 weke van begin Junie af in Eltham, vir £80 per week. Eie kamer, deel badkamer, kombuis en sitkamer met een ander persoon. Naaste trein stasie, 10 minute se loop, en naaste bus 5 minute. 30 minute tot by London Bridge.
Kontak Jan-Harm: 078 5605 9479
Indien jy met vakansie gaan in Junie en bereid is om jou woonstel/kamer uit te huur aan mense wat uit Suid-Afrika kom kuier, laat asseblief vir Mathilda weet. Jou huur onkoste sal vir die tyd wat hulle in jou huis bly vergoed word.
Flat for rent in William Square, Rotherhithe
A fantastic two bedroom two bathroom apartment situated on the first floor of this riverside development located in Rotherhithe. The apartment is finished to a high standard and offers a large open plan reception dining area, one double bedroom with en-suite bathroom and one single bedroom/study. Further benefits include stunning views across the River Thames, underground parking and 5 minutes walk to the Hilton ferry for Canary Wharf.
Offered fully furnished for £310 a week and available from the 17th May.
PLEASE : NO AGENTS
Kontak: Freben
frebens@gmail.com
   
Kar ter koop
2003 53 Reg Volkswagen Passat 2.0 SE130
4 doors, Manual, Saloon, Petrol, 55,000 miles, Metalic Black. ABS, A/C,
Central Locking, Climate Control, Trip Computer, Driver Passanger and
side Airbags, Electric Mirrors, Electric Windows, Power Steering,
Traction Control, Service History, CD Multichanges, Cloth Upholstery
with ToughGaurd protection, Alloy Wheels.
Kontak Chris en maak 'n aanbod
+44 7770641259
Eiendomme in SA:
Lae Deposito , 10% "Cashback". Belê nou voor world Cup 2010 !! Sien www.ukza.co.za of kontak Jean/Bernadette op 078 346 141 86
Verblyf Gesoek:
As iemand weet van 'n Bachelor's Flat vir onder £750 per maand, kontak vir Jaco en Evette by +447866399142 of epos by vandeventerjaco@yahoo.com
As iemand weet van 'n plek in 'n dubbelkamer vir 'n man, of 'n enkel kamer vir 'n man - kontak asb vir Kruger (+447780851135 of kruger@canadawaterkerk.com)
Is jy opsoek na verblyf? Probeer http://www.christianflatshare.org/
Werk:
As iemand weet van PA (die kantoortipe) werk, laat weet vir Kruger by
+447780851135 of epos kruger@canadawaterkerk.com
Werk beskikbaar: Opsigter in sentraal Londen. £80 per dag. Kontak Kruger 07780851135
Dienste:
Kitaarlesse of videoredigering, kontak vir Jaco by +447866399142 of epos by vandeventerjaco@yahoo.com
Vir Suid-Afrikaanse gebak kontak gerus vir Elizabeth Kuperus
by 0780 9364 914. Sy kan die volgende bak en enige iets anders waarvan jy die resep verskaf:
- Koeksisters;
- Groot Koeke (Sjokolade koeke, Wortelkoek, ens) kan ook in kolfyntjie vorm wees;
- Klein koekies (Gemmer-, spessiry- (Ou-tydse Soetkoekies), klapperkoekies);
- Melktert;
- Vla-skywe;
- Worsrolletjies;
- Jam-tertjies;
- Nuttywheat muffins;
- Vetkoek; en
- Karringmelk beskuit
Vir goeie Christelike boeke kontak vir Mari-Louise by die Boekrak.
As jy enige iets bruikbaar wil uitgooi maar nie weet wat om daarmee te doen nie, kontak vir Kruger wat dit na 'n plaaslike liefdadigheidsorganisasie toe sal neem (Besom). +447780851135 of epos kruger@canadawaterkerk.com
Motorherstelwerk of diens van enige motor kontak vir Renier Reynders, 'n voltydse Volkswagen spesialis by +44 7877186787
Vraelys:
Die International Organization for Migration is besig om die profiel saam te stel van die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die VK. Dit sal ons almal baie baat deur vir hulle 'n korrekte weergawe te gee van wie ons is, aangesien hulle profiel deur die regering gebruik word om VISUM wette te maak.
Laai hierdie dokument af, print uit, vul in en bring asb kerk toe. Nêrens word jou naam gevra nie en anonimiteit is gewaarborg.
|