Deur jouself of iemand anders by Canada Water Kerk te registreer verseker jy dat die ondersteuningsnetwerk vir Suid-Afrikaners in die UK groter word. As iemand geregistreer is ontvang hy 'n weeklikse epos met 'n opsomming van Sondag se preek en uitnodigings na enige van die Canada Water Kerk aksies in sy omgewing.

Jou inligting
Naam en Van: *
Epos adres: *
Verjaarsdag:
Telefoon Nr:
Adres:


Poskode:
Land:
Algemene Inligting
Wil jy graag meer inligting hê:
Christianity Explored kursus
Bybelstudies in my omgewing
Hoe word ek 'n lidmaat
Hoe kan ek 'n bydrae maak
Kan die predikant my kontak
Weeklikse epos
Wil jy graag die weeklikse Canada Water Kerk epos ontvang met die vorige Sondag se Preek in:
Ja Nee

 
Canada Water Kerk © Copyright 2008
Last Modified: 2008/07/04
Webmaster: Mari