Ons wil liefde aan God bewys deur Hom tydens ons Erediens te aanbid
Sondae 18:00 in Canada Water, in die kerkgebou naby die Seven Islands Leisure Centre. Meer info...
Ons wil liefde aan gelowiges bewys deur mekaar in Bybelstudiegroepe te ondersteun
Weeksaande by ons huise. Ons bestudeer spesifieke Bybelboeke en die leiers word elke paar weke deur die dominee opgelei. Meer info...
Ons wil liefde aan die węreld bewys deur met ons weeklikse Christianity Explored kursus na alle mense uit te reik
Dinsdae aande om 19:30 by die kerk. Dis 'n 10 weke kursus wat jou 'n oorsig oor ons geloof gaan gee. Die kursus is 'n uitstekende geleentheid om jou kennis oor ons geloof te kom opskerp of om mense wat in Jesus belangstel daarna toe uit te nooi. Meer info...
|